Review, 27-01-2006
“Die 20-jarige Nederlandse violiste Simone Lamsma, wat ook verlede week die solis was, se vertolking van die Vioolconcerto no. 5 in A majeur, K 219, was ’n fees. Die eteriese openingsintrede van die vioolsolo asook die pragtige toonklank wat sy deurentyd uit die viool getower het, is merkwaardig. Die waardevolle Stradivarius-viool waarop sy speel, is aan haar geleen deur die Royal Academy in Londen, waar sy haar B.Mus.-graad verwerf het.”
Pieter Kooij, Die Burger, 27/01/2006
MOZART-KONSERT: Die Kaapse Filharmoniese Orkes met Owain Arwel Hughes as dirigent
Back